Hoërskool Secunda blink uit

0
816
The Bulletin News
HS Secunda se 1 ste Rugby span

Virsekerbeker 2018
HS secunda se eerste rugbyspan het hul onoorwonne seisoen Saterdag voortgesit in die eerste rondte van die Virsekerbeker vir grootskole. Hulle het HS Piet Potgieter met 32 – 17 geklop en speel eerskomende naweek teen HS Dr Malan van Meyerton.
Die O/14A, O/15A en O/16A rugbyspanne het ook puik seisoene gehad. Al drie spanne het ongelukkig naelskraap hierdie naweek verloor.
Noordvaal Hokkie 2018 (seuns)
Baie geluk aan ons drie seunshokkiespanne wat hulsef baie goed van hul taak gekwyt het die afgelope naweek:
Noordvaal o/14A toernooi:
Verloor Menlopark 2-1
Wen Merensky 1-0
Verloor Potch Gimnasium 1-0
Wen Midstream 2-0
Verloor Pietersburg 2-1
o/14’s Eindig 6de in Noordvaal se O/14A-Poel.
Afrigter: Dirk Scheepers
Noordvaal O/16A toernooi:
* Verloor Garsfontein 0-1
* Gelykop Vereeniging Gimnasium 3-3
* Verloor HTS Witbank 1-2
* Wen Eldoraigne 2-1
* Wen Pietersburg 3-2
O/15’s Eindig 5de in Noordvaal se O/16A Poel
Afrigter: Estèe Odendaal
Noordvaal O/18B Toernooi:
* Wen Ben Viljoen 3-0
* Gelykop Vereeniging Gimnasium 1-1
* Wen Warmbad 3-0
* Verloor HTS Middelburg 1-3
* Verloor Midstream 0-3
Eerstspan eindig 4de in Noordvaal se O/18B Poel
Afrigter: Nicole Ferguson
Mpumalanga Landloopliga 2018
Die volgende leerders het uitsonderlik presteer tydens die eerste landloop ligabyeenkoms wat die afgelope week in Piet Retief plaasgevind het:
Junior dogters:
Michelle Parkes 1ste plek
Sharona Klein 2de plek
Junior seuns:
Viwe Mathebula 1ste plek
Senior dogters:
Hayley van Coller 1ste plek
Lillian Veldman 2de plek
Senior seuns:
Aldrin Willemse 2de plek
D’preez Hatting 5de plek
Zegert Nieuwoudt 6de plek
Nasionale Landsdienskamp 2018
Hoërskool Secunda het in 2018 ‘n uitsonderlike 37 leerders wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig tydens die Nasionale kamp wat in Desember in Jeffreysbaai plaasvind:
Cara Strydom (Provinsiale Junior onderleier), Zandru vd Merwe (Provinsiale Senior onderleier), Dianay Maans (Provinsiale Senior onderleier)
Anel van Zyl, Bianca Strydom, Chana Dunn, D’Preez Hattingh, Gideon Thomas, Henru Hugo, Ilardus vd Merwe, Jan – Hendrik Steenkamp, Lianke de Vries, Philip Hyman, Renette le Roux, Runè Krog, Rynhardt Engelbrecht, Sonèl de la Rey, Anastacia de Bruyn, Bernee Rudolph, Bianca Swart, Corlia vd Bank, Johannè Fourie, Kaylie Strydom, Lize le Roux, Lize Smit, Nico Nel, Ninè Rudolph, Petra Steyn, Sunè Visser, Yanè vd Merwe.
Reserwes:
Arnand Rudolph, Erica Stolts, Keisha Dunn, Sunike Nel, Nokukhanya Mathebula, Thando Maseko, Neo du Plooy, Francois Visser, Franco Higgins, Wian du Toit.

The Bulletin News
Nasionaal Lansdiens
The Bulletin News
HS Secunda O/14 A Rugby span

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here