Zach, Rolin (Lake Umuzi), Kerry (Die Bulletin), Baboo (Saley’s), Norma en Nico by die eerste fietse wat aan hulle geskenk is. Kerry van die Bulletin het een fiets oorhandig en Rolin van Lake Umuzi het twee fietse oorhandig. Zak, Norma en Nico is van Trap om Genade.