Laerskool Trichardt se O/9 seuns speel in die Mpumalanga finaal

Laerskool Trichardt se 0/9 rugbyspannetjie speel in die Mpumalanga finaal

0
319

Laerskool Trichardt se 0/9 rugby spannetjie speel eerskomende Dinsdag in die Mpumalanga finaal vir medium skole op Ermelo. Baie sterkte en mag die beste span wen.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here