Hoërskool Secunda rugby presteer

Hoërskool Secunda se rugby het weer presteer.

0
1006
The Bulletin News
Foto: Adri Kirsten

Hoërskool Secunda se rugby het weer presteer die afgelope naweek in die Grootskole kwart-finale.
Die spanne het soos volg presteer. O/14A wen Rob Ferreira 31-17. O/16A wen teen Ligbron 20-17. Die O/16B span verloor ongelukkig 25-12 teen HTS Witbank asook die 2de span wat 40-14 teen Ligbron verloor.
Die eerste span vermorsel Rob Ferreira met 68-0. Die O/14A, O/15A, O/16A asook die eerste span speel eerskomende Saterdag in die Mpumalanga grootskole semifinale.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here