Hoërskool Secunda SA atletiekkampioenskappe 2018

0
580
The Bulletin Newspaper

Die volgende leerders van HS Secunda is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die SA atletiekkampioenskappe vir 2018:
Refilwe Makola (100m & 200m dogters O/15), Michelle Parkes (3000m & 1500m dogters O/15), Sharona Klein (800m & 1500m dogters O/15), Nicole Lindeque (Spiesgooi dogters O/15), Juanita Degenaar (400m dogters O/17), Johannè Fourie (Spiesgooi dogters O/17), Oratile Molaba (400m dogters O/15), Nicolien J V Rensburg (Spiesgooi dogters O/17), Viwe Mathebula (800m & 1500m seuns O/15), Ruben Byleveldt (110m hekkies seuns O/17)
Wilbur Mettler (Hoogspring seuns O/17), Phillip Matfield (Hoogspring seuns O/17), Leonard le Hanie (Hoogspring seuns O/17), Carvin Davids (Verspring seuns O/19), Ruan Kuhn (110m hekkies & driesprong seuns O/19), Gilleam Viljoen (Diskus seuns O/19)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here