Cape Town Cycle Tour (Argus) is 40

Hierdie jaar het gebukkend gegaan onder die dood van twee ryers.

0
509
The Bulletin Newspaper
VLNR: Nean van Niekerk, Jan Rabie, Roelof Stander, Alwyn Prinsloo, Nico Smit, Tom Bezuidenhout, Corbusier Coetzee, Willem Lombard, Hanno Venter, Madeleine Lombard, Janika Smit, Hannes Laufs, Richard Swanepoel, Gert Lombard

Die Argus was vanjaar vir die 40ste keer aangebied. Laas jaar se Argus was gekanselleer met storm winde wat die ryers weg gewaai het. Dit sou die 40ste wedren wees maar as gevolg van die kansellasie is dit toe hierdie jaar hervat op 40.
Megchem se span gaan al die afgelope 10jaar met ‘n span Kaap toe wat dan ook elke jaar die wedren voltooi. Ongeveer 50 fietse word saam af vervoer wat fietse vir ander ryers ook insluit.
Hierdie jaar het gebukkend gegaan onder die dood van twee ryers. Een ryer is dood aan sy beserings nadat ‘n groep ryers geval het. ‘n Ander ryer is vermoedelik aan ‘n hartaanval oorlede. Die organiseerders het sopas bevestig dat ‘n derde persoon, een van die rotarië beamptes, in die hospitaal oorlede is. Die oorsaak van sy dood is nog nie bekend nie en die polisie ondersoek nog die voorval.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here