Laerskool Secunda kry nog water

0
266
The Bulletin Newspaper

Janette Webster van Raw Marketing en Johann van Schalkwyk van Talisman het Donderdag 800L water aan Laerskool Secunda geskenk. Die water word ter ondersteuning van die skole se waterprojek teen ‘n spesiale prys aangebied by Kruger vulstasies (Sasol vulstasies). Dié skool staan tans op 10 000L water. Op die foto is Janette, Johann en Lizelle van Zuydam van Laerskool Secunda.

SHARE
Previous articleFatal accident on R580
Next articleJail-in/Jail-out

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here