Dansskoene, glimlag, aksie!

0
320
The Bulletin Newspaper
Privaatskool Hoëveldrif

Privaatskool Hoëveldrif het verlede week hul Somerdans gehou. Daar het groot opwinding geheers toe die leerlinge volgens ‘n “Grease” tema aangetrek het. Daar is verskriklik baie moeite gedoen met die opmaak van die saal. Bethal OK het vir pizza en koeldrank gesorg, daar is gesokkie tot laataand en die aand het hope pret opgelewer. Vlnr is Matilda de Gouveia, Marna Ernst, Lisa Schoeman en Wilma Ernst.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here