Tafels uitverkoop vir Oppiestoep

0
511
The Bulletin Newspaper
Goedehoop se ondersteunersklub het onlangs ‘n fondsinsameling funksie gehou met Pietman & Andries van Oppiestoep-faam. Chester Williams, Bakkies Botha en Danie Gerber (Oud Springbokke) het ook aan die aand deel geneem. Ongeveer R1,2m is ingesamel en sal vir verbeterings aan die skool aangewend word

Tjorrie Kruger

Bakkies Botha, oudleerling van Laerskool Goedehoop

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here