Sasol Rugby Klub sweet saam

0
36
The Bulletin Newspaper
Van die klub lede by KGfit gym. Foto Lucia Greef

Sasol Rugby Klub het ‘n ope sesie by KGfit gehad op Saterdag 03 Feb. “Dit was ‘n lekker harde oefen sessie was maar die beste was die saam sweet”, sê van die spelers. Sasol Rugby klub bedank hiermee graag vir KGfit vir die geleentheid om daar te kan oefen.
Daar sal ‘n oefen wedstryd van die Lions op die klub velde wees en die publiek word dan ook uitgenooi om die klub spelers wat aan die 7’s gaan deelneem te kom ontmoet. Die 10de Feb speel hulle in die Hoëveld 7’s en die 17de Feb word die Mpumalanga 7’s Finaal op Sasol se klubvelde (Secunda) aangebied wanneer Sasol hulle beker verdedig tussen die top 8 Sewes spanne van Mpumalanga

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here