Muurbal Proewe ‘n sukses

0
545
The Bulletin Newspaper
Mpumalanga Muurbal proewe is 26 en 27 Jan 2018 by die Sasol Muurbal bane gehou. Daar was 60 spelers wat die naweek gespeel het. Spelers het meegeding vanaf Witrivier, Nelspruit, Middelburg, Groblersdal en Secunda. Die 0/19 seuns kampioene was 1ste Johan Venter (Secunda) 2de (middel) Jaco Spangenberg (Secunda) 3de (heel links) Niël Henning (Nelspruit)

Mpumalanga Muurbal proewe is 26 en 27 Jan 2018 by die Sasol Muurbal bane gehou. Daar was 60 spelers wat die naweek gespeel het. Spelers het meegeding vanaf Witrivier, Nelspruit, Middelburg, Groblersdal en Secunda.
Die 0/19 seuns kampioene was 1ste Johan Venter (Secunda) 2de (middel) Jaco Spangenberg (Secunda) 3de (heel links) Niël Henning (Nelspruit)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here