Stoeiklub vereer stoeiers

Verskeie lede van die Stoeiklub het toekenings ontvang vir prestasies of bydrae wat hulle gemaak het die afgelope jaar

0
528
The Bulletin Newspaper

Secunda Stoeiklub het op Saterdag, 18 November 2017 hulle jaarlikse prysuitdeling en afsluiting gehou in die Sasol Sportsaal.
Verskeie lede van die Stoeiklub het toekenings ontvang vir prestasies of bydrae wat hulle gemaak het die afgelope jaar.
Stoeiers wat punte toekennings ontvang het:
Pieter Bezuidenhout, Hennie Bezuidenhout, Tiaan Carelse, WC Strydom, Brussow Francke, Zander Gleeson, Tyrone Swanepoel, Anrich Venter, Hennie Lee, Rikus Lourens, Hein Meyer, Reagen Meyer, Hendrik Nel, Simeon Oosthuysen, Benjamin Oosthuysen, Jacques van Biljon, George Polenakis, Nicholas Polenakis, Christopher Polenakis, Du-Handre Putter, Hanco Smit, Ernest Bellingan, Divan Swanepoel, Billy te Water, Christiaan Steyn, Steven Prinsloo, Wico Stans, Zak Manaia, Rei van Niekerk, Anru van Zyl, Robert Jonck, Ludolph Steenkamp, Jordan Webb (125 punte), Nathan Webb ( 450 punte), Nico van den Berg (1100 punte).
Persone wat Wissel Trofees ontvang het:
Beste 0/6 jaar stoeier: WC Strydom, Beste 0/7 jaar stoeier: Pieter Bezuidenhout, Beste 0/8 jaar stoeier: Reagen Meyer, beste 0/9 jaar stoeier: Zak Manaia, Beste 0/10 jaar stoeier: Tiaan Carelse, Beste 0/11 jaar Stoeier” Wico Stans, beste o/13 jaar Stoeier: Rico Stans, beste muggie stoeier: Reagen Meyer, beste 0/9 -0/13 jaar stoeier: Jordan Webb, Moedigste 0/8 jaar stoeier: Christiaan Steyn, Moedigste 0/8-senior Stoeier: Tiaan Carelse, Beste Skole President Stoeier: Zak Manaia, beste Grieks-Romeinse en Vrystyl stoeier – Provinsiaal: Nathan Webb, Stoeiers wat meeste wedstryde gewen het: Jordan Webb, Wetenskaplike stoeier 6-8 jaar: Brussow Francke, Wetenskaplike Stoeier 9-11 jaar: Jordan Webb, Wetenskaplike Stoeier13-15 jaar: Jaden Grobler.
Diens gelewer aan Pumatjies Stoei: Lee-Ann Francke, Lilian Bezuidenhout, Bernadette Putter, Michael Francke, Media berigte: Elma Webb en Manie van den Berg, getroue diens aan die Stoeiklub: Nathan Webb, Provinsiale Afrigter van die jaar: Michael Francke, Provinsiale Beampte: Brandon Rokebrand, Provinsiale Spanbestuurder: Ronel Smit, SA Afrigter: Johan van den Berg, Provinsiale Admin Beampte: Riana Lourens, SA Admin Beampte: Lollie van den Berg, SA Spanbestuurder: Elma Webb, Mediese Beampte, Chanell Manaia,
Nico van den Berg het volgende Wissel Trofees ontvang: Beste Senior stoeier, Beste 0/13 – Senior stoeier, Beste President Vrystyl stoeier, Beste Grieks-Romeinse President Stoeier, Stoeier meeste punte ontvang vir plekke, Wetenskaplike stoeier-Kadet, Junioren Senior, Algehele Grieks-Romeinse Stoeier van die jaar, Algehele Vrystyl stoeier van die jaar, Provinsiale Afrigter van die jaar
Die aand is afgesluit met ‘n lekker skaap braai en kuier.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here