Ancois is President van SACBW

Die volgende funksie wat die Secunda-tak aanbied, sal op 21 Oktober plaasvind

0
66
The Bulletin Newspaper

Ancois van Zyl is herverkies tot President van die Suid-Afrikaanse Raad van Sakevroue. By die jaarlikse gala-dinee is Lise van der Berg as Sakevrou van die Jaar aangewys.
Secunda het vir die tweede agtereenvolgende jaar met die louere weggestap as Tak van die Jaar. Die volgende funksie wat die Secunda-tak aanbied, sal op 21 Oktober plaasvind. Die fokus sal wees op “Ouers en Onderwysers”.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here