Landsdieners van Laerskool Goedehoop en Laerskool Secunda, het op Saterdag (19 Augustus) hande geneem met DA-lede van Wyk 30 en die gebied by die Eendedam op Secunda opgeruim en vullis opgetel.
Pieter’s Dail-A-Bin het die vullissakke weggery.
Wyk 30 se DA-lede beplan om weer so ’n aksie te reël.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here