Lede van die Secunda Suikerbekkies het op Woensdag, 15 Augustus by Davieshof bymekaar gekom en Venessa Erasmus het vir vroue gewys hoe om met ’n spesiale kwas om borduurwerk op koeke te doen. Hiér wys van die vroue die koeke wat hulle vir die maandelikse kompetisie ingeskryf het.
Hulle is (voor) Magdaleen Steyn, Amanda Mostert en Janete Bosman.
Agter is Venessa Erasmus, Erith Hall, Alta van Wyk en Annelie Kruger.
Dié tak vergader weer op Woensdag, 13 September.
Vir meer inligting, skakel Venessa Erasmus by 082 824 0775.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here