Die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging se eenheid op Secunda, Kosmos Sektor 1, het Saterdag as deel van Projek Gompou, ’n spesiale geleentheid aangebied en verskeie sprekers het oor die trauma van oorlog gepraat.
Hiér is Roelf Schoeman (Lt Kol afg, Direkteur van Elèhos Bediening), Aart Reedijk (Sersant majoor Sektor 1 Kosmos), ds. Marius Cornellisen (PS MMM afgetrede kapelaan generaal SANW), Johann Du Preez (ondervoorsiter SAWV), Henry Buÿs (voorsitter Sektor 1 Kosmos).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here