Playing golf. Club and ball on tee

Die NG Kerk Trichardt bied op Saterdag, 26 Augustus ’n gholfdag by Walkerpark-gholfklub aan.
Dit sal in IPS-formaat gespeel word en inskrywingsgeld is R210 per speler.
Vir meer inligting, skakel 074 259 1788.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here