Dié leerlinge van Hoërskool Secunda is gekies om Mpumalanga by die Nasionale Landsdienskamp te verteenwoordig as leiers.
Hulle is Henru Hugo (provinsiale onderleier), Charnè Naudè (provinsiale leier) en Ivan Botha (provinsiale leier).
Altesaam 34 van Hoërskool Secunda se leerlinge is ook gekies vir die kamp en ses is as reserwes gekies.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here