Lemanda Engelbrecht, eienaar van CentridgeFinesse Eiendomme, het Minay Campher, ’n leerling aan Laerskool Goedehoop, geborg en ’n sportsak aan haar oorhandig.
Minay blink uit in landloop en het al verskeie eerste en tweede plekke behaal en is in Goedehoopse Super 12-span.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here