Hoërskool Secunda het Saterdag (12 August) op hul tuisveld in die Virseker Beker-rugby-reeks (voorheen bekend as die Beeld Trofee-reeks) se kwarteindronde met Potchefstroom Gimnasium kragte gemeet en net-net verloor met ’n telling van 29-25.
Secunda se puntemakers was Larnus Steyn, Lieburt Meintjes, Nathan Carstens en Tyrone Ferreira.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here