Laerskool Goedehoop se landloop-atlete het op Vrydag, 28 Julie aan ’n aflos-byeenkoms in Kemptonpark deelgeneem en hul o.13- en o.11 seuns- en meisiespanne het hul wedlope gewen.
Hulle is as die algehele wenners gekroon.
Hiér is Goedehoop se landloopspan.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here