Hoërskool Oosterland se o.16-rugbyspan in aksie.

Hoërskool Oosterland se tweede- en o.16-rugbyspanne het op 26 Julie in die Mpumalanga-eindstryd gespeel en die tweede span se eindtelling was 15-15.
Gerhard Engelbrecht het ’n drie gedruk en die ander punte is deur Nico du Plessis aangeteken.
Die o.16-rugbyspan speel eerskomende Saterdag teen Limpopo se ligawenners as deel van die Virseker-reeks (voorheen bekend as die Beeld -trofeereeks.)
Oosterland se o.16-meisieshokkiespan speel die naweek in die Noordvaal-uitspele nadat hulle ook die Mpumlanga-liga gewen het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here