Leerlinge van Laerskool Goedehoop het op Woensdag, 26 Julie aan die Hoëveldgroep English Public Speaking-kompetisie by Laerskool Trichardt deelgeneem.
Elri Jacobs het derde geëindig en An-Euné van Niekerk het tweede geëindig.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here