Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop is vir die nasionale Landsdienskamp wat vanaf 8 tot 12 Desember in KwaZulu-Natal plaasvind, gekies.
Hulle is (voor) Theanca van der Walt, Surike Jonker, Shani Greyling, Jalyn Bulford en Janke Loots.
Agter is Gideon Thomas, Elgin Botterill, Neo du Plooy, Emmarentia Viljoen en Ruan van der Merwe.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here