Hoërskool Secunda se o.16-seunshokkiespan het op Saterdag, 29 Julie tweede in die Noord-Vaal- hokkie-kampioenskap in Rustenburg geëindig.
Hiér is die span saam met hul afrigter, Nicole Ferguson.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here