Nicolette Steel en Natascha C tree op Saterdag, 22 Julie op Holfontein Plaas op tydens ’n vroue-oggend.
Kaartjies kos R150 per persoon en dit begin om 11:00.
Die tema is ‘Tel op jou kop jou kroon val af.’
Daar gaan stalletjies ook wees.
Vir meer inligting, skakel Val by 078 398 9188.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here