Laerskool Goedehoop het op 7 Junie ’n interne drama-aand aangebied en dié leerlinge het in hul onderskeie afdelings plekke behaal.
Hulle is (voor) Nica Buckle (tweede), Theo Kriel (derde) en Amy-Leigh van der Merwe (eerste).
In die middel is Stephan Serfontein (derde), Karli van Schalkwyk (eerste), Melanie Slabbert (derde), Cayla Rossouw (eerste), Juandri Fourie (eerste en tweede), Mielan Prinsloo (eerste) en Suzaan Thomas (tweede).
Agter is Carla Jacobs (tweede), Calene Grobler (derde), Chizelle Rossouw (eerste), Nika Thomas (derde), Dioné van Rooyen (derde), Surike Jonker (derde), Johnke Prinsloo (derde) en Lana Hyman (eerste).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here