Kinders geniet Jeugweek

0
802

Die N.G. Kerk op Kinross het verlede week hul jaarlikse jeugweek by die kerk aangebied.
Kinders het die geleentheid gehad om saam te sing, opvoerings te hou, kuns te doen en artikels te maak en om aan boeresport deel te neem.
Jeugleiers het vir die kinders allerhande speletjies geleen en hul gesigte laat verf.
Estelle Coetzer het in 1996 vir die eerste keer die Jeugweek aangebied.
Jeugweek is interkerklike en kinders vanaf Graad 1 tot Graad 12 is welkom. Kinross Jeugweek se span maak op borge en donasies.
As jy wil help of betrokke wil raak by volgende jaar se jeugweek, skakel Estelle by 082 412 0196.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here