Lede van die Secunda VLU-tak het op Donderdag, 6 Julie vergader.
Hulle het ‘n kuierdag gehou waar hulle geskilder, gebrei en gehekel het.
Hiér is Teresa de Wet, Estelle Boshoff, Maryna Hartman, Sophie Hugo met Christelle Louw, Elbie Wessels, Magda Schwab en Erika Viviers.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here