Laerskool Goedehoop het vir die tweede keer hul Wiskunde Olimpiade aangebied op Woensdag, 28 Junie en twee spanne het deelgeneem.
Dié leerlinge het presteer.
Voor is Lana Hyman en Franco Bester.
In die middel is Stephan Steyn en Tharina Viljoen.
Agter is Nika Thomas, Alexis Brits, Dané Binneman en Dewald Marx.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here