Stoeiers van Sasol-stoeiklub het onlangs nuwe stoei-uitrustings ontvang.
Die uuers en stoeiers het ook uwe sweetpakke gekry.
Die klub oefen weer na die vakansie op Maandae en Vrydae om 18:00 by die hoof sportsaal by die Sasol-klub.
Vir meer inligting, skakel Elma Webb by 083 333 3981.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here