Hoërskool Secunda se o.14-netbalspan is onlangs as die Mpumalanga-kampioene vir Grootskole kampioene gekroon.
Hulle sal in Augustus aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap deelneem.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here