Hoërskool Secunda se eerste netbalspan het onlangs derde in die Mussa-netbalkampioenskap geëindig.
Hulle sal in Augustus aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap deelneem.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here