Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop het op Vrydag, 9 Junie aan die tweede ronde van die ATKV Redenaars-kompetisie op Middelburg deelgeneem en presteer.
Hulle is Karli van Schalkwyk (agtste), Cayla Rossouw (sewende) en Chizelle Rossouw (agtste).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here