Piet Marais hekel komberse en het ’n projek begin om dié komberse aan kankerpasiënte te skenk.
Hiér oorhandig hy dit aan Estelle Swart, wat dit aan die pasiënte gaan uitdeel.
Piet benodig wol om nog komberse te hekel.
As jy wol wil skenk, skakel hom by 061 154 5926.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here