Dié rugbyspelers van Hoërskool Secunda is vir die Bokkies-rugbyspan (o.14 en o.16) gekies.
Hulle is Etienne Pretorius, Justin Jacobs, Ruben Beyleveldt, Hanco Pretorius, Rikus Pretorius, Jarod du Toit, Ruben Silvo en Rhegard Scheepers.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here