Laerskool Trichardt se o.12-netbalspan het die eindronde van die Mpumalanga-liga gewen op 9 en 10 Junie in Nelspruit.
Die span bestaan uit (voor) Machela van der Merwe en Jana Rosslee.
Agter is Kghalisa Buthelezi, Lebogang Rekgalakane, Maretha Louwrens, Suné Stander, Chadé Erasmus en Retha Spies (afrigter).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here