Dié leerlinge van Laerskool Kruinpark het op Vyrdag, 9 Junie aan die Mpumalanga-eindstryd van die ATKV Redenaars-kompetisie op Middelburg deelgeneem en onder die Top 10 geëindig.
Hulle is (voor) Janko Visser en Jan-Adriaan Louw. Agter is Chana Dunn en Jan-Hendrik Groenewald.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here