Laerskool Goedehoop se o.10A-rugbyspan het op Maandag, 19 Junie as die Mpumalanga-wenners uit die stryd getree.
Hulle het gelykop gespeel teen Laerskool Nelspruit in die eindronde.
Die span bestaan uit (voor) Christiaan Jonker, Jaydon Roberts, Simeon Rudolph en Jeandré Beukes.
In die middel is Andrew Steyn, Avon Smith, Zander van der Merwe, Franco de Lange, Alberto Volschenck, Jayden Mansfield en Ryan Lottering.
Agter is JD Steyn (afrigter), Janco Roos, Bismarck Jansen, Walt Vorster, Zander Steyn, Eljay van Heerden, Kylé Nagel, Hanlo Hugo en Abrie van Zyl (afrigter).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here