Tina Mülke is op 15 Junie dood aan kanker. Sy het vir jare as sekretaresse by Davieshof gewerk en inwoners het ’n spesiale kruis en ruikers by haar kantoor opgerig.
Tina se roudiens is Maandag vanuit die Volle Evangelie Kerk gehou.
Haar familie en geliefdes het suster Antoinette Sutton, Marie van den Heever en Martie Bakenberg wat haar sedert April versorg het, bedank.
Hulle het ook vir dr. Visser en dr. Ingrid Craig wat haar behandel het, bedank.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here