Laerskool Hoëveld, Evander, The Bulletin

Laerskool Hoëveld se o.12A-netbalspan het deurgedring na die Gert Sibande A-liganetbalkampioenskappe wat op Saterdag, 27 Mei op Standerton plaasgevind het.
Die span bestaan uit (voor) Thando Ngwenya en Nzama Hlatshwayo.
In die middel is Amber Timothy, Sphumelele Nilakazi, Jessica Nkaki, Thando Sekgoto, Jasmyn Skosana en Megan Martin. Agter is die afrigters, Annalie Erasmus en Mia van Zyl.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here