Hoërskool Secunda, Secunda, The Bulletin

Dié leerlinge van Hoërskool Secunda is gekies vir die Mpumalanga-hokkiespanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
Hulle is Andine Bouwer (o.16), Johanné Fourie (o.16), Lané Coetzee (o.18), Sanelisiwe Simelane (o.14) en Mbali Mudzusi (o.18).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here