Laerskool Goedehoop, Secunda, The Bulletin, Puma-rugbyspan

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop is vir die Puma-rugbyspan gekies in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
Hulle is (voor) Tyrone Moolman, Luhan Lottering, Nathan Matthee, Tian de la Rey en Handré Hattingh.
Agter is Divan Venter, Jean Lock, Ignus Ferreira en Drico Marx.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here