Laerskool Goedehoop, Secunda, The Bulletin

Laerskool Goedehoop se o.13A-netbalspan het die Gert Sibande A-liga-netbalkampioenskappe wat onlangs op Standerton plaasgevind het, gewen.
Die span bestaan uit (voor) Chizelle Rossouw, Anke Pretorius, Caylin Loock, Michelle Jacobs, Sharona Klein en Simoné Botha. Agter is H. Venter, Emmarentia Viljoen en M. Pelser.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here