Janko Visser (gr. 4) en Jayden Guy (gr. 5) was die wenners in hul afdelings by Laerskool Kruinpark se Engelse spelkompetisie (Spelling Bee) wat op 17 Mei by die skool gehou is.
Laerskool Hoëveld en Laerskool Oranjegloed het ook deelgeneem en daar was altesaam 24 leerlinge.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here