Pakito die Nar (Junior Parkins) wat deel is van die Moskou Sirkus en ’n motorfietsryer is vir die ‘Circle of Death’ het vir ’n rukkie op Secunda kom bly nadat hy sy arm gebreek het en vir vyf maande nie motorfiets kon ry nie.
Hy het plaaslike skole besoek en leerlinge vermaak met sy grappies en toertjies.
Hiér is hy saam met Cimonè Fourie, Micayla Scott en Jonathan Smit by Laerskool Secunda.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here