Laerskool Secunda het op Vrydag, 26 Mei, Tekkie Tax-dag ondersteun deur kleurvolle veters en plakkers te dra. Die geld wat ingesamel is, is ten bate van die SAVF op Secunda.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here