Curro Secunda het Saterdag (29 Mei) ’n Pumaki-rugbydag by die Sasolklub aangebied.
Jong rugby- en netbalspelers van verskeie laerskole in die omgewing het kragte gemeet.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here