Tennisspelers geniet toernooi

0
679
Secunda, The Bulletin, Annamarie Meyer

Tennisafrigter, Annamarie Meyer, het die afgelope twee Vrydae, vriendskaplike tennistoernooie by die Sasolklub aangebied waar jong tennisspelers geoefen het hoe om spelle te speel en te tel.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here