Goedehoop-leerlinge na redenaars-kompetisie

0
1520
Laerskool Goedehoop, Secunda, The Bulletin

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop het deurgedring na die tweede rondte van die ATKV Redenaars-kompetisie wat op 9 Junie op Middelburg plaasvind.
Hulle is (voor) Suzaan Thomas, Lana Hyman, Chizelle Rossouw en Karli van Schalkwyk.
Agter is Cayla Rossouw en Calene Grobler.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here